Just Added
AFRIKAANS 100 (1925-2025)
By Kelowna Afrikaans Klub
Overview
Kom saam na AFRIKAANS 100 en vier die taal se ryk en lewendige kultuur hier in KELOWNA op SATERDAG 31JANUARIE 2026.
AFRIKAANS 100
Maak gereed vir ’n heerlike aand vol AFRIKAANS! Ons gaan diep delf in die taal, kultuur en alles wat dit so spesiaal maak. Dit is gemaklik en vriendelik. Of jy nou hou van dans(sokkie) of net gesels in ons mooi taal, AFRIKAANS 100 het iets vir jou. Moet dit nie misloop nie! Hierdie beloof om 'n verjaardag partytjie soos min te wees, alles in AFRIKAANS!
Category: Community, Language
Good to know
Highlights
- 6 hours 59 minutes
- ages 19+
- In person
- Free parking
- Doors at 4:30 PM
Refund Policy
No refunds
Location
East Kelowna Community Hall
2704 East Kelowna Road
Kelowna, BC V1W 4A5 Canada
How do you want to get there?
Frequently asked questions
Organized by
Kelowna Afrikaans Klub
Followers
--
Events
--
Hosting
--